Shia LaBeouf

Shia LaBeouf
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Shia LaBeouf in 2022

Geboortenaam Shia Saide LaBeouf
Geboorte 11 Junie 1986 (1986-06-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Mia Goth (2012-2018, 2020-hede)
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1996 - hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shia LaBeouf (gebore 11 Junie 1986) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Lawless (2012), Fury (2014), en American Honey (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy